|
Nuttige Informasie |
|
The Cam Man is woonagtig in Malmesbury en doen meeste van sy werk in en om die gebied. Daar is wel geen werk te ver nie. Groot afstande is al wel af gele teen n minimale prys. Die gebruik van Panasonic se 3xCCD Video Kameras maak die beeld van my produksies van professionele uitsaai gehalte. Die skerp beeld en doeltreffendheid van 3xCCD kan duidelik bewys word deur die kwaliteit van my produksies. As dit kom by Video vervaardiging gebruik ons Geregistreerde Pinnacle sagteware vir provisionele kwaliteit en funksionaliteit. Pinnacle se opgradering metodes stel jou ons instaat om op hoogte te bly van die nuutste funksies om ons video's/DVD so oorspronklik moontlik te kan maak. As dit kom by klank gebruik The Cam Man niks minder as die beste nie. Die firma is geregistreer om Dolby digitaal klank te gebruik wat hoogstens aan bevel baar is as dit kom by omringende klank. Die DVD se cover en DVD CD self moet net so aantreklik lyk soos die kontent daar van. Dis hoekom ons die oorspronklike DVD covers gebruik en nie CD covers nie om dit nie verwarrend te maak tussen klank CD's en DVD’s nie. Die DVD cover moet goed saam spelt op die rak saam met u huidige DVD wat U al gekoop het. |


|
DJ DJ Driaan Maak musiek vir alle geleenthede. Ons pryse maak dat n troue of verjaarsdag billik uit werk.
Tel No. 072 110 9275 |
|
Fotograaf Magda se fotos praat boekdele. Video en fotografie gaan hand aan hand en dus maak ons n goeie span saam. Tel No. xxxxxxxxxx |
|
Drank en Kroeg Druiwetros Drankwinkel is die idiale Drankwinkel in die geval waar jy jou Glase, Drank, Ys en Barmanne alles onder een dak kan kry.
Tel No. 022 482 3858 Fax No.022 482 2313 |
|
Die Web Adres was geskep deur The Cam Man |
