Kontak Inligting

Die maklikste manier om iemand se kwaliteit produksie te waardeur is om dit vir jou self te sien. Dis hoekom ek altyd voorbeelde van my werk by my hou.

Dvd voorbeelde kan by my opgetel word in Druiwetros  Drankwinkel Malmesbury. Laat net voor die tyd weet. Afsprake kan gemaak word deur om my Marius te skakel by 084 433 5625 of by Druiwetros 022 482 3858.

THE CAM MAN

Jy Doen Dit, Ons Film Dit/ You Do It  We Film It

The Cam Man

Loedolfst 23

Malmesbury

7300

Die Web Adres was geskep deur The Cam Man