The Cam Man doen n reeks van dienste soos hier onder uit gele is. Ieder en elk kan aan gepas word om na U versoek te vol doen.

Dienste Beskikbaar

THE CAM MAN

Jy Doen Dit, Ons Film Dit/ You Do It  We Film It

Oorsit van

Video na DVD

Verjaarsdae

Verjaarsdae is altyd lekker om te doen. Ons moet net altyd keer of ons kuier net so hard saam. In die proses kry ons altyd daai spesiale oomblikke op Video, Ouma wat lekker lag, Pa wat mik vir sy sakdoek om n traan af te vee of Ma se uitdrukking op haar gesig as sy die vriende en familie sien op haar SURPRISE  PARTY. The Cam Man mis niks nie en kom gewoonlik heel laaste weg van so n geleentheid.

Die oorsit van Video na DVD is n tyd rowende proses wat baie mense nie wil doen nie en dan in die proses die publiek oor prys. The Cam Man in die ander hand het baie tyd vir sulke werk en gee graag goeie kwotasies op aan vraag. Kom maak gerus n draai met jou ou trou video of Camcorders kassette vir n kwotasie.

CCTV

Installasies

Skool Opvoerings

Skool opvoerings is soos advertensie vir ons. Dit beteken dat ons nie die skool n X bedrag vra vir die produksie nie, maar eerder per DVD vra na die tyd. Ons doen dit vir n minimale prys. Die lekker deel is dat die skool geen geld uitleg het nie. Inteendeel hulle verkoop net die DVD na die tyd en maak nog paar rand in die proses. Vir die The Cam  Man is dit n kwessie van advertensie om in elke ouer se huis n DVD te kan he van The Cam Man se werk.

The Cam Man doen ook CCTV installasies teen n billike prys. Soek jy n besigheid installasie van 16 kameras of wil jy net eenvoudig 1 kamera he om te sien wie by jou voordeur staan sonder om jou gemak stoel te verlaat. The Cam Man doen enige kamera installasie.

Die Web Adres was geskep deur The Cam Man